INTERNATIONAAL CONGRES
“3de GENTSE COLLOQUIUM OVER HET AFRIKAANS”
27-28 OKTOBER 2016
Programma donderdag 27 oktober 2016
Faculteitskamer, Faculteit Letteren en Wijsbegeerte, Blandijnberg 2, 9000 Gent
16u00 Sarton-lezing door prof. Steward van Wyk (Universiteit van die Weskaap)
Om oor apartheid te skryf: die representasie van die verlede in resente Afrikaanse literêre tekste met die fokus op Swart Afrikaanse skryfwerk
19u00: Colloquiumdiner in Het Pand, Onderbergen 2, 9000 Gent
Programma vrijdag 28 oktober 2016
Jozef Plateauzaal & Simon Stevinzaal, Universiteit Gent, J. Plateaustraat 22, 9000 Gent
8u30 Registratie en koffie
9u00 Opening door Jacques Van Keymeulen, Yves T’Sjoen en Annelies Verdoolaege
9u10 Keynote lezing door Marlène le Roux (Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans)
Die vergete historie van “bruin” Afrikaans
9u50 Keynote lezing door Wannie Carstens (Noordwes Universiteit)
Die impak van taalpolitiek op universiteite in Suid-Afrika
10u30 Koffie
11u00
Parallelle sessie 1: Taalbeleid [Jozef Plateauzaal – geleid door Jacques Van Keymeulen]
- Michael Le Cordeur (Stellenbosch Universiteit)
Die kwessie van Kaaps: Afrikaansonderrig op skool benodig ’n meer inklusiewe benadering
- Anne-Marie Beukes (Universiteit van Johannesburg)
Afrikaans in hoër onderwys: Kan meer aktiewe taalburgerskap ‘n oplossing bied vir die krisis?
- Peter Dirix (KULeuven)
Korenizatsija en bemagtiging: Sovjetlessen voor een veeltalenbeleid in Zuid-Afrika
- Joris Cornelissen (AfriNetwerk)
Provincie West-Kaap: lichtpuntje in Zuid-Afrikaanse meertaligheidsfarce
Parallelle sessie 2: Intertekstuele en interdiscursieve relaties in de literaturen van Afrikaans en Nederlands [Simon Stevinzaal – geleid door Yves T’Sjoen]
- Louise Viljoen (Stellenbosch Universiteit)
Marlene van Niekerk se bundel Kaar en die vraag na ’n transnasionale poëtika
- Johann Marais (Universiteit van Pretoria)
Die voortgaansde Afrikaanse en Nederlandstalige gesprek oor die omgewing/milieu
- Karen Kuhn (Adam Mickiewicz-universiteit Poznan)
Mistieke tekste (kortliks) in gesprek – Johanna Brandt (1876-1964) en die 13de-eeuse Hadewijch van Antwerpen
- Coen Peppelenbos & Babs Gezelle Meerburg (NHL Hogeschool, Leeuwarden)
De roman Alles verandert van Kristien Hemmerechts (2015) als metatekst van In ongenade van J.M. Coetzee (1999)
12u40 Keynote lezing door Andries Visagie (Stellenbosch Universiteit)
Fabulisha de la Queillerie laat haar “coiffure in coole krollen kammen”: intertekstualiteit in Loftus Marais se fopdossergedigte oor Kaapstad
13u20 Lunch
14u20 Keynote lezing door Theo du Plessis (Universiteit van die Vrystaat)
Die ontbeplanning van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat
15u00
Parallelle sessie 1: Taalbeleid [Jozef Plateauzaal – geleid door Timothy Colleman]
- Elsabe Taljard & Danie Prinsloo (Universiteit van Pretoria)
‘n Kritiese evaluering van taalbeleide aan Suid-Afrikaanse universiteite met besondere verwysing na die Universiteit van Pretoria
- Alana Bailey (AfriForum)
Die rol van die burgerlike gemeenskap betreffende Suid-Afrikaanse taalbeleide
- Quentin Williams (Universiteit van die Westkaap)
Suiwer Afrikaans le boe, en…”: Oorskiet taal Ideologie, taalbeleid verkranklikheid en vannie side af taal aktivisme in Kaaps
Parallelle sessie 2: Intertekstuele en interdiscursieve relaties in de literaturen van Afrikaans en Nederlands [Simon Stevinzaal – geleid door Annelies Verdoolaege]
- Bernard Odendaal (Noordwes Universiteit)
Nawerkings van Herman Gorter se Mei (1889) en Verzen (1890) in die Afrikaanse digkuns
- Cornelia Geldenhuys (Universiteit van die Vrystaat)
Vertaling as stemgewing aan ʼn verlore volk: die invloed van poëtiese transliterasies van /Xam-vertellings deur Antjie Krog
- Neil Cochrane (UNISA)
Diere as intertekstuele kader in die poësie Johann Lodewyk Marais en Peter Verhelst
16u15 Koffie
16u45
Parallelle sessie 1: Taalbeleid [Jozef Plateauzaal – geleid door Jacques Van Keymeulen]
- Amanda Lourens (Stellenbosch Universiteit)
Afrikaans as akademiese taal aan ’n meertalige Universiteit Stellenbosch?
- Camiel Hamans (Adam Mickiewicz Universiteit, Poznan)
#AfrikaansMustFall# versus meertaligheid
- Heinrich Matthee (Universiteit van Amsterdam)
Politieke ordes en taalbeleid: Suid-Afrika binne Afrika-verband
- Angelique Van Niekerk (Universiteit van die Vrystaat)
Die aktualiseringsinisiatiewe vir Afrikaans as reaksie op die verskraalde taalbeleid in die vooruitsig
Parallelle sessie 2: Gemengde sessie [Simon Stevinzaal – geleid door Yves T’Sjoen]
- Steward van Wyk (Universiteit van de Westkaap)
Afrikaans, Afrikaner, Afrikaanses: Adam Small se identiteitskonstrukte
- Colleen du Plessis (Universiteit van die Vrystaat)
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Seniorsertifikaateksamen in Afrikaans Huistaal as geldige en betroubare maatstaf van taalvermoë
- Elirea Bornman (UNISA)
Afrikaans by die Universiteit van Suid-Afrika
18u30 Keynote lezing door dr. Alfred Schaffer (Stellenbosch Universiteit)
‘Godverdomme, wat ben je een merkwaardige plek!’ Stellenbosch als fictieve en reële ruimte in ‘Papegaaien en andere vogels’ van Arjen Duinker
19u15 Afsluitende receptie